Kaleidoskoop – 7 Julie

Posted · Add Comment

Algemene reëlings

Tafel plasings word gedoen volgens datum van betaling; van voor na agter - jou tafel sal op die aand aangewys word
Geen stootwaentjies. Bring 'n kombersie saam vir jou kleuter om op te sit
Ons het 'n ten volle gelisensieerde kroeg.
Julle samewerking in die verband sal regtig baie waardeer word

Heerlike etes

Bespreek 'n heerlike ete saam met jou vertoning; sien by kaartjie bespreking wat te ete gaan wees.

Neem Kennis

Besprekings is slegs volledig na 'n suksesvolle EFT of KREDIETKAART betaling ÉN ontvangs van 'n "BEVESTIGING VAN BESPREKING" e-pos. Geen e-pos ontvang, geen bespreking gemaak.

Bespreek hier

Daar is nog 73 plekke beskikbaar

Besprekings is reeds gesluit vir hierdie kunstenaar. Skakel asseblief vir Michelé in verband met 'n bespreking by 079 341 3420