Welkom by
Die Tarentaal Teater

Op soek na daardie unieke plek waar jy en jou beste vriende weer die goeie ou dae kan herleef? Die Tarentaal Teater is 'n plek waar die kunste en kultuur 'n raakpunt het; bekende kunstenaars tree op in ons uiters gesellige en intieme teater.

Parafienlampies, en koolstowe skep 'n atmosfeer wat jy nêrens anders gaan kry nie. Ons bedien eg tradisionele boerekos en gaste ervaar weer ou wêreldse hartlikheid en gasvryheid. Dit voel soos 'n kuier by jou ouma! "

Ons wil graag van u hoor vir enige funksie, troue, of net 'n baie lekker kuier saam met vriende en familie. Die Tarentaal Teater skep die perfekte atmosfeer om net lekker te kan ontspan!

Tarentaal Teater Musiek opvoerings

Vorige optredes

Andriette at Tarentaal Teater
Angelo Lark at Tarentaal Teater
Jannie Moolman en Blackie Swart by Tarentaal Teater
Tuck and Loaded at Tarentaal Teater
Roxette at Tarentaal Teater
Danie Reenwolf by Tarentaal Teater
Neinell at Tarentaal Teater
Jannie du Toit at Tarentaal Teater
Riaan Benade by Tarentaal Teater
Jak de Priester at Tarentaal Teater
Rudi Claase at Tarentaal Teater
Staccatos by Tarentaal Teater
Funksie by Tarentaal Teater

Skud jou vere reg!

Ons lemoenpakhuis, gebou in 1914, het ‘n nuwe baadjie aangetrek as

Die Tarentaal Teater en Restaurant!

Funksies by Tarentaal Teater
Uit ouma se kombuis

Uit ons kombuis word heerlike, tradisionele boerekos voorgesit soos ouma dit vamelewe gedoen het!

IMG-20180925-WA00134
imagesA0JHE5UP
Pampoenkoekies
Beesstert
IMG-20180502-WA000110
Ouwêreldse atmosfeer

Die ou-wêreldse sjarme en atmosfeer het egter behoue gebly en maak ons ou pakhuis die ideale plek vir ‘n troue, funksie of verjaarsdag.

Tarentaal Teater Romantiese troues
IMG_20170204_104110
1068891_10151717533725279_810129953_n - Copy klein
Kunstenaars by Tarentaal Teater
Kontant kroeg

Ten volle gelisensieerde  kontant kroeg vir      gesellige kuiers.

Kontant kroeg by Tarentaal Teater
Buitelug vertonings en funksies by Tarentaal Teater
Aanlyn besprekings

Bespreek asb vroegtydig vir jou ete en/of vertoning want kaartjies word vinnig uitverkoop .

Langtafel by Tarentaal Teater

Jou spesiale dag soos troue, babatee of verjaarsdag   kan ook in die buitelug plaasving. So ook va    n ons musiek en kuns vertonings.

Jou spesiale dag by Tarentaal Teater

Hierdie funksie was 'n babatee. Gaste was so verras met die decor om aan te meld - die koms van 'n pragtige dogtertjie. So spesiale oomblik.

Enige soort funksie by Tarentaal Teater

book tickets

Many desktop publishing packages and web page editors now use Lorem Ipsum as their default model text

Kom kuier enige tyd

Die Tarentaal Teater het 'n wonderlike atmosfeer wat nie gekoop kan word nie. Bring jou vriende en kuier saam terwyl julle goeie musiek geniet van top Suid-Afrikaanse kunstenaars! Plaaslike musiekliefhebbers ken "Die Tarentaal Teater" nou goed. 'n Ou skuur, verander in 'n musiekteater waar mense in 'n gesellige atmosfeer kan ontspan terwyl hulle na 'n wye verskeidenheid Suid-Afrikaanse kunstenaars luister, het reeds 'n gunsteling geword waar vriende, families en hul kinders in die oop ruimte en vars lug van Magaliesburg, buite Rustenburg ontspan en kuier.

Moedersdag by Tarentaal Teater
Markdag by Tarentaal Teater

Markdag by Tarentaal Teater

Alleen tyd by Tarentaal Teater

Alleen tyd by Tarentaal Teater

Vadersdag by Tarentaal Teater
Markdag by Tarentaal Teater

Markdag by Tarentaal Teater

Parkering by Tarentaal Teater

Parkering by Tarentaal Teater

Wat ons besoekers dink

Rustige plaas atmosfeer met die beste diens en waarde vir geld. Smaaklikste kos en lieflike rustic decor. Perfekte venue vir enige intieme funksie. Wat 'n voorreg om ons dogter se ooievaars-tee en my man se 50e daar te kon hê. Sakpas buffet etes op Sondae. Goeie stylvolle vermaak deur plaaslike kunstenaars.

Facebook 03 Sept 2020

Ek verlang vanaand na jul moerkoffie in blik bekers! puik vertonings, puik kos! net puik!

Facebook 06 Junie 2020

- Mercia Steenberg

Tarentaal Teater is n baie Spesiale Plek, hulle laat jou voel jy is Tuis en kuier by Famielie op die plaas.

Facebook 28 November 2021

I was a bit dubious when informed that my mom's 90th birthday celebration had been booked here. The venue was a lovely surprise, the food and service were excellent, we had a relaxed and enjoyable afternoon. It is a rustic, but comfortable and welcoming venue.

Facebook 11 September 2016

Rustenburg's gem. Set at the feet of the mountains in the peace and quiet of nature you can enjoy Tarentaal Teater's original and rustic atmosphere and appreciate the best and most delicious food and craft beer. The folks are friendly and make you feel right at home. This is the place for date night.

Facebook 19 Julie 2016

Wow. Baie dankie Amanda vir jou stunning diens. Jy het so waar die beplanning en dag laat vlot loop. Baie dankie.

Facebook 02 Maart 2020

latest event

next event

Tickets Available in...

Countdown Timer Expired

Days
Hours
Minutes
Seconds