Ses Snare – 16 Nov

Posted · Add Comment

Algemene reëlings

  • Tafel plasings word gedoen volgens datum van betaling; van voor na agter - jou tafel sal op die aand aangewys word
  • Geen stootwaentjies. Bring 'n kombersie saam vir jou kleuter om op te sit
  • Ons het 'n ten volle gelisensieerde kroeg, geen koelbokse met ander drinkgoed
  • NEEM KENNIS: Besprekings is slegs volledig na 'n suksesvolle betaling EN 'n Bevestiging van Bespreking wat per e-pos na jou gestuur sal word. Geen Bevestigings e-pos, geen bespreking, geen toegang!
  • 'n Bewys van betaling kan soms in 'n "probleem bespreking" aangevra word - GEEN BANK SMS'E SAL AANVAAR WORD NIE, MOET DIT NIE STUUR NIE! Dit sal die klient se verantwoordelikheid wees om 'n bewys van betaling per E-POS te stuur om die probleem te help oplos
  • Julle samewerking in die verband sal regtig baie waardeer word

Heerlike etes

Bespreek 'n heerlike ete saam met jou vertoning; sien by kaartjie bespreking wat te ete gaan wees.

Neem Kennis

Besprekings is slegs volledig na 'n suksesvolle EFT of KREDIETKAART betaling ÉN ontvangs van 'n "BEVESTIGING VAN BESPREKING" e-pos. Geen e-pos ontvang, geen bespreking gemaak.

Bespreek hier

Daar is nog 130 plekke beskikbaar

Ticket Type Price Spaces
Skool Kind Sonder 'n ete R 160.00
Volwassene sonder 'n ete R 160.00
Skool kind met 'n ete R 240.00
Volwassene met 'n ete R 240.00