Silver Creek Mountain Band 21 Jul

Posted · Add Comment

Algemene reëlings

  • Tafel plasings word gedoen volgens datum van betaling; van voor na agter - jou tafel sal op die aand aangewys word
  • Geen stootwaentjies. Bring 'n kombersie saam vir jou kleuter om op te sit
  • Ons het 'n ten volle gelisensieerde kroeg, geen koelbokse met ander drinkgoed
  • NEEM KENNIS: Besprekings is slegs volledig na 'n suksesvolle betaling EN 'n Bevestiging van Bespreking wat per e-pos na jou gestuur sal word. Geen Bevestigings e-pos, geen bespreking, geen toegang!
  • 'n Bewys van betaling kan soms in 'n "probleem bespreking" aangevra word - GEEN BANK SMS'E SAL AANVAAR WORD NIE, MOET DIT NIE STUUR NIE! Dit sal die klient se verantwoordelikheid wees om 'n bewys van betaling per E-POS te stuur om die probleem te help oplos
  • Julle samewerking in die verband sal regtig baie waardeer word

Heerlike etes

Bespreek 'n heerlike ete saam met jou vertoning; sien by kaartjie bespreking wat te ete gaan wees.

Neem Kennis

Besprekings is slegs volledig na 'n suksesvolle EFT of KREDIETKAART betaling ÉN ontvangs van 'n "BEVESTIGING VAN BESPREKING" e-pos. Geen e-pos ontvang, geen bespreking gemaak.

Bespreek hier

Daar is nog 101 plekke beskikbaar

Besprekings is reeds gesluit vir hierdie kunstenaar. Skakel asseblief vir Michelé in verband met 'n bespreking by 079 341 3420