DIE GRAPMAKERS 3 FEBRUARIE 2022

DIE GRAPMAKERS 3 FEBRUARIE 2022

Komedie is geen grap nie, dis ʼn ernstige saak! “Waar kom grappe vandaan?” is ʼn vraag wat telkens in gesprekke opduik. Wie skep die humor rondom gebeure? Wie draai binne minute die tragiese om in die humoristiesHier is die antwoord. Oftewel, die fiktiewe antwoord. Iewers, in ʼn stowwerige, vergete kantoor, sedert die begin van tyd – sit twee uitgeworpe muse (nie vroulik soos die Griekse mitologiese muses nie). Dié twee hanteer die humorafdeling, maar hulle is in die moeilikheid. Wat volg is snaakse en vlymskerp kommentaar oor die waarde van humor asook slim satire oor die verlies van die vermoë om vir onsself en andere met deernis te lag.

R150 per kaartjie
Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar
Ete @ R105 per persoon is opsioneel

SPYSKAART:

Romerige Brokkoli, Hoender & Sampioen en Kaas Kasserol
Gegeurde Koeskoes
Sjefslaai

Besprekings:
Aanlyn by www.tarentaalteater.co.za
of EFT oorbetaling.

Navrae:
Pieter Germishuys
083 865 9585
GEEN eie drank
KONTANTKROEG BESKIKBAAR

Kontak ons vir jou volgende FUNKSIE!
Hou ook ons Sosiale Media Bladsye dop...indien jy graag op hoogte wil bly met wat ons doen, hier is die skakel:
https://chat.whatsapp.com/C7nM6PhP0RZGj1M9fAUvm0

Vertonings Funksies

Vertonings Datum 03-02-2022 7:00 pm
Vertongings eindig op 03-02-2022 8:30 pm
Registration Start Date 18-01-2022
Kapasiteit 100
Geregistreerd 2
Beskikbare plek 98
Afsny datum 03-02-2022 2:00 pm
Individuele Prys R150.00
Plek Tarentaal Teater

Ons aanvaar geen registrasies vir hierdie vertonings nie