Adam Tas 1 Desember 2021

Adam Tas 1 Desember 2021

Na 2 UITVERKOOPTE vertonings is ADAM TAS terug vir NOG 'n vertoning...en nogal op "Klein Saterdag" 

Kom luister hoe een v ons land se TOP manlike kunstenaars julle wegvoer met sy musiek. Hy mag maar enige tipe musiek sing, maar sy vertolking van Johnny Cash en Neil Diamond is in 'n ander klas! 

Hy het ook nou sy eie "Gin" Skilpadtepel bekendgestel. 

Jy mag nie die geleentheid mis nie...dis mos hoe om die feestyd in te gaan en die besige werksjaar mee af te sluit.

Deure open 17h30, vertoning begin 19h30.

Etes opsioneel. R95. 

SPYSKAART 

Beesvleis Bredie

Stampmielies

Pampoen

Sjefslaai

Kontantkroeg beskikbaar.

Vir navrae kontak Pieter 083 865 9585 

 

Vertonings Funksies

Vertonings Datum 01-12-2021 7:30 pm
Vertongings eindig op 01-12-2021 9:00 pm
Kapasiteit 100
Geregistreerd 32
Beskikbare plek 68
Afsny datum 01-12-2021 3:00 pm
Individuele Prys R150.00
Plek Tarentaal Teater

Ons aanvaar geen registrasies vir hierdie vertonings nie