Andriëtte het geen bekendstelling nodig nie. Sy was die naaswenner in "Idols" maar het sedertdien bewys waarom sy een vd land se gewildste vroulike kunstenaars is!
Met treffers soos Sewe Oseane, Mag hy, Vat my hoër en Pêrel vir 'n kroon kan jy nie bekostig om uit te mis op haar vertoning nie!
Haar persoonlikheid is aansteeklik!
R170 per kaartjie
Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar
Ete @ R105 per persoon is opsioneel
SPYSKAART
Pangebraaide Hoender Fillette
Sampioensous
Meditereense Groente Skottel
Gegeurde Koeskoes
Kontak Pieter 083 865 9585
Vertonings Datum | 02-03-2022 7:30 pm |
Vertongings eindig op | 02-03-2022 9:00 pm |
Kapasiteit | 100 |
Geregistreerd | 14 |
Beskikbare plek | 86 |
Afsny datum | 02-03-2022 3:00 pm |
Individuele Prys | R170.00 |
Plek | Tarentaal Teater |