Ashton Wheeler 20 November 2021

Ashton Wheeler 20 November 2021

Ashton is die net "local" nie, hy is ook 'n opkomende manlike kunstenaar wat opslae en naam maak in die musiek bedryf. Hy is onlangs geteken by Universal Musiek. 

Sy stem is uniek en sy persoonlikheid aansteeklik!

Deure open 17h30, vertoning begin 19h30.

Etes opsioneel. R95.  

Pangebraaide Hoenderborsie gevul met Peppadew, Sprietuie & Mozzarella Kaas 

Romerige Sampioen Sous 

"Mashed Potato" 

Groenboontjies met Spek & Feta Kaas  

Kontantkroeg beskikbaar.

Vir navrae kontak Pieter 083 865 9585 

Vertonings Funksies

Vertonings Datum 20-11-2021 7:30 pm
Vertongings eindig op 20-11-2021 9:00 pm
Kapasiteit 100
Geregistreerd 0
Beskikbare plek 100
Afsny datum 20-11-2021 3:00 pm
Individuele Prys R150.00
Plek Tarentaal Teater