CROONERS - Kevin Leo en Jannie Moolman

CROONERS - Kevin Leo en Jannie Moolman

Webbesprekings sluit om 9h00. Skakel Anita 082 782 3019

Kevin Leo en Jannie Moolman sorg vir ‘n paar nostalgiese oomblike met die musiek van kunstenaars wat oor dekades heen bekend staan as Crooners. Hulle bederf die gehoor met die immergewilde klanke van ou bekendes soos Dean Martin, Danny Williams, Nat King Cole, Bing Crosby en Old Blue Eyes (Frank Sinatra)  

Bespreek hieronder vir Crooners

Vertonings Funksies

Vertonings Datum 01-11-2020 2:00 pm
Vertongings eindig op 01-11-2020 4:00 pm
Kapasiteit 130
Geregistreerd 0
Beskikbare plek 130
Afsny datum 01-11-2020 9:00 am
Individuele Prys R150.00
Plek Tarentaal Teater