Dinamiese dames! Ons vier vrouedag!

Dinamiese dames! Ons vier vrouedag!

Ons vier vrouedag met die Dinamiese Dames! Kom deel in musiek, pret en lekker lag!

Afrikaanse ligte musiek deur: Nadia Beukes, Edrien Erasmus, Marissa Drummons en Melissa Swart

Bespreek hieronder vir Dinamiese Dames! Web besprekings sluit 17:00 

Skakel Natasha 072 442 2783 of Anita 082 782 3019

 

 

 

 

Vertonings Funksies

Vertonings Datum 09-08-2019 8:00 pm
Vertongings eindig op 09-08-2019 10:00 pm
Kapasiteit 130
Geregistreerd 2
Beskikbare plek 128
Afsny datum 09-08-2019 5:00 pm
Individuele Prys R150.00
Plek Tarentaal Teater