Bob Dylan, Johnny Cash & Leonard Cohen

Bob Dylan, Johnny Cash & Leonard Cohen

Web besprekings sluit 27 November, 15:00.

Die musiek van Bob Dylan, Johnny Cash en Leonard Cohen kry ‘n nuwe baadjie wanneer die nuweling Ben-Piet van Zyl, die man met die diep stem, kragte saamsnoer met twee gesoute en briljante musikante, Leon Ecroignard, baskitaarspeler, en die kitaarghoeroe Jannie Lategan 

Bespreek hieronder vir Dylan, Cash & Cohan

Vertonings Funksies

Vertonings Datum 27-11-2020 8:00 pm
Vertongings eindig op 27-11-2020 10:00 pm
Kapasiteit 130
Geregistreerd 12
Beskikbare plek 118
Afsny datum 27-11-2020 3:00 pm
Individuele Prys R130.00
Plek Tarentaal Teater