Elvis Blue het GEEN bekendstelling nodig nie! Hy is legendaries...
R170 per kaartjie
Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar
Ete @ R105 per persoon is opsioneel
SPYSKAART
Pan-Gebraaide Hoender Fillet met 'n Pynappel en 'n Kaassous
Knoffel Aartappels
Geroosterde Groente
Sjefslaai
Besprekings:
Navrae:
Pieter Germishuys
083 865 9585
GEEN eie drank
KONTANTKROEG BESKIKBAAR
Kontak ons vir jou volgende FUNKSIE!
Hou ook ons Sosiale Media Bladsye dop...indien jy graag op hoogte wil bly met wat ons doen, hier is die skakel: