2022 merk 20 jaar sedert Jak de Priester se debuut album ‘Sally Williams
Nougat’.
Sedert 2002 het Jak de Priester 10 oorspronklike vollengte albums
vrygestel plus ‘n kinderalbum en -dvd, en was by elke fees en op die verhoë
van elke groot konsert.
Die laaste 20 jaar was ‘n lang reis met meer
hoogtepunte as laagtepunte. In hierdie konsert deel Jak de Priester sy reis.
Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar
Ete @ R105 per persoon is opsioneel
SPYSKAART:
Groenboontjiebredie
Rys
Beetslaai
Kontak Pieter 083 865 9585
Vertonings Datum | 10-02-2022 7:30 pm |
Vertongings eindig op | 10-02-2022 9:00 pm |
Kapasiteit | 100 |
Geregistreerd | 17 |
Beskikbare plek | 83 |
Afsny datum | 10-02-2022 3:00 pm |
Individuele Prys | R160.00 |
Plek | Tarentaal Teater |