JANNIE DU TOIT 1 JUNIE 2022

JANNIE DU TOIT 1 JUNIE 2022

Jannie du Toit is 'n liedjieskywer, internasionale sanger en pionier in die ontwikkeling van Afrikaanse musiek.

Sedert sy beginjare as sanger en lid van die Afrikaanse folkgroep TRILOGIE, later met die eerste toetsuitsendings van SATV in 1975, het die een hoogtepunt na die ander gevolg.

Die inpalm van die "Honorary Mention Prize" in die American Song Festival, het hierdie suksesvolle musiekreis behoorlik laat vlam vat. 

 
Deure open 17h30
Ete vanaf 18h00 - 19h00
Vertoning begin 19h30
 
KAARTJIES: R130
'n Ete kan voorafbespreek word @ R105 per persoon.
KONTANTKROEG / Geen eie drank
Navrae en Besprekings:
Pieter
083 865 9585

Vertonings Funksies

Vertonings Datum 01-06-2022 7:30 pm
Vertongings eindig op 01-06-2022 9:30 pm
Kapasiteit 130
Geregistreerd 8
Beskikbare plek 122
Individuele Prys R130.00
Plek Tarentaal Teater