MANIE JACKSON 5 FEBRUARIE 2022

MANIE JACKSON 5 FEBRUARIE 2022
Manie Jackson kom kuier weer by die Tarentaal Teater! Hy het geen bekendstelling nodig nie.
5 Februarie 2022 is die datum...Maak sommer nou al 'n aantekening.
 
R170 per kaartjie
Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar
Ete @ R105 per persoon is opsioneel
 
SPYSKAART:
 
Gekrummelde Varktjops
Knoffel Aartappels
Sampioensous
Sjefslaai
 
Besprekings:
 
Navrae:
Pieter Germishuys
083 865 9585
 
GEEN eie drank
KONTANTKROEG BESKIKBAAR
Kontak ons vir jou volgende FUNKSIE!
Hou ook ons Sosiale Media Bladsye dop...indien jy graag op hoogte wil bly met wat ons doen, hier is die skakel:

Vertonings Funksies

Vertonings Datum 05-02-2022 7:30 pm
Vertongings eindig op 05-02-2022 10:00 pm
Registration Start Date 18-01-2022
Kapasiteit 120
Geregistreerd 15
Beskikbare plek 105
Afsny datum 05-02-2022 2:00 pm
Individuele Prys R170.00
Plek Tarentaal Teater

Ons aanvaar geen registrasies vir hierdie vertonings nie