Manuel Escorcio

Manuel Escorcio

Web besprekings sluit 7 Mei, 17:00. WhatsApp Anita by 082 782 3019. 

Onthou jy nog? Manuel sing van sy gewilde treffers!

Deure open 12:30, vertoning begin 14:00. Ete: Hoender a la King, rys & slaai - R80

Vertonings Funksies

Vertonings Datum 08-05-2021 2:00 pm
Vertongings eindig op 08-05-2021 4:00 pm
Kapasiteit 130
Geregistreerd 0
Beskikbare plek 130
Afsny datum 07-05-2021 5:00 pm
Individuele Prys R100.00
Plek Tarentaal Teater Buitelug
Ons aanvaar geen registrasies vir hierdie vertonings nie

Ligging kaart