MARI MINNAAR 12 FEBRUARIE 2022

MARI MINNAAR 12 FEBRUARIE 2022
Kom kuier bietjie saam met Mari Minaar, een v ons plaaslike Vroulike kunstenaars wat hartsnare aanraak met haar persoonlikheid en musiek.
Haar persoonlikheid is aansteeklik!
 
SLEGS VERTONING: R120 per kaartjie
VERTONING MET Hoofgereg en Nagereg wat bedien word: R250 per perpoon
Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar.
Refinement Clinic gee vir elke persoon 'n R100 afslag koepon.
Kom bederf jou Valentyn!
 
Besprekings:
 
Navrae:
Pieter Germishuys
083 865 9585
GEEN eie drank
KONTANTKROEG BESKIKBAAR
Kontak ons vir jou volgende FUNKSIE!
Hou ook ons Sosiale Media Bladsye dop...indien jy graag op hoogte wil bly met wat ons doen, hier is die skakel:

Vertonings Funksies

Vertonings Datum 12-02-2022 7:30 pm
Vertongings eindig op 12-02-2022 10:00 pm
Registration Start Date 18-01-2022
Kapasiteit 120
Geregistreerd 5
Beskikbare plek 115
Afsny datum 12-02-2022 12:00 pm
Individuele Prys R120.00
Plek Tarentaal Teater
Attachment Mari Minnaar.jpg

Ons aanvaar geen registrasies vir hierdie vertonings nie