Mel Botes 23 Oktober 2021

Mel Botes 23 Oktober 2021

Met bekroonde liedjies soos "Katryn" en 'n klomp liedjieskrywer vd jaar toekennings het Mel Botes hom gevestig as een van SA se legendariese kunstenaars. 

Met sy produksie "DOMINOES" wys hy sy bemeestering vd kitaar met liedjies van onder andere Pink Floyd, Dire Straits, JJ Cale, Eric Clapton, Bob Dylan en Leonard Cohen. 

'n Vertoning vir liefhebbers van die ou classics en nuwe siel-rock liedjies...EEN OM NIE TE MIS NIE. 

Vir navrae kontak Pieter 083 865 9585

Deure open 17h30, vertoning begin 19h30. 

Kontantkroeg beskikbaar. 

Etes opsioneel. R95. 

SPYSKAART 

Beesvleis Kerrie

Koeskoes

Pampoenkoekies in 'n Lemoen Karamel Sous

Vertonings Funksies

Vertonings Datum 23-10-2021 7:30 pm
Vertongings eindig op 23-10-2021 10:00 pm
Kapasiteit 130
Geregistreerd 2
Beskikbare plek 128
Afsny datum 23-10-2021 5:00 pm
Individuele Prys R150.00
Plek Tarentaal Teater

Ons aanvaar geen registrasies vir hierdie vertonings nie