Nadine 13 Oktober 2021

Nadine 13 Oktober 2021

By Die TARENTAAL TEATER wil ons spog met opkomende kunstenaars asook met kunstenaars wat 'n groot rol speel in die SA Musiek bedryf... 

EKSKLUSIEF & AKOESTIES... 

Nádine vier 25 jaar in die musiekbedryf!

Kom vier die geleentheid saam met ONS en haar op 13 Oktober 2021.

Deure open 18h00, vertoning begin 19h30.

Etes opsioneel. R95.  

Kontantkroeg beskikbaar.

Vir navrae kontak Pieter 083 865 9585 

Vertonings Funksies

Vertonings Datum 13-10-2021 7:30 pm
Vertongings eindig op 13-10-2021 9:00 pm
Kapasiteit 100
Geregistreerd 6
Beskikbare plek 94
Afsny datum 13-10-2021 3:00 pm
Individuele Prys R150.00
Plek Tarentaal Teater