Nicholas Louw

Nicholas Louw

Ons vra om verkoning maar Nicholis Louw se vertoning is ongelukkig afgestel.

Sy agent het 'n dubbel bespreking gemaak en moes kanselleer.

Hy sal later in die jaar weer by ons optree. Skakel vir Natasha (072 442 2783) vir enige navrae.

 

Vertonings Funksies

Vertonings Datum 01-03-2019
Vertongings eindig op 01-03-2019
Registration Start Date 08-01-2019
Kapasiteit Onbeperk
Geregistreerd 14
Afsny datum 01-03-2019
Individuele Prys Gratis
Plek Tarentaal Teater
Ons aanvaar geen registrasies vir hierdie vertonings nie