Ruhan du Toit

Ruhan du Toit

 

Ruhan was vroeër lid van Touch of Class! Met gewilde liedjies soos "Sound of Silence"

Sluit nie ete in nie. - Bespreek asb. ete apart. Sondagete R120 

Web besprekings sluit 11:00 

Skakel Natasha 0724422783 of Anita 082 782 3019

Bespreek hieronder vir Ruhan du Toit! 

Vertonings Funksies

Vertonings Datum 20-10-2019 2:00 pm
Vertongings eindig op 20-10-2019 3:00 pm
Kapasiteit 130
Geregistreerd 0
Beskikbare plek 130
Afsny datum 20-10-2019 11:00 am
Individuele Prys R150.00
Plek Tarentaal Teater