Ruan Josh 2 Oktober 2021

Ruan Josh  2 Oktober 2021

Webbesprekings eindig 15h00, 2 Oktober 2021.

Vir navrae kontak Pieter 083 865 9585 

Deure open 18h00, vertoning begin 19h30

Ete vanaf 18h15 tot 19h15.

Etes opsioneel. R95. Kontantkroeg beskikbaar.

Ruan is nie net die seun v Juanita du Plessis nie, maar hy volg ook in sy ma se voetspore...

hy is ongelooflik goed, het 'n stem wat jou knieë lam sal maak en 'n persoonlikheid wat jy graag sal wil sien en ervaar...

Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar

Vertonings Funksies

Vertonings Datum 02-10-2021 7:30 pm
Vertongings eindig op 02-10-2021 9:00 pm
Kapasiteit 100
Geregistreerd 0
Beskikbare plek 100
Afsny datum 02-10-2021 3:00 pm
Individuele Prys R150.00
Plek Tarentaal Teater