Kyk wie kom kuier saam by Die Tarentaal Teater op 28 Mei 2022...
Rudi Claase
Uit sy woorde:
Mý 2022 show: "Van my wysie af"
My opwindendste show ooit!!! Julle kan dit nie mis nie. Ek vereer al die GROOT kunstenaars van die wêreld, wie my musiek lewe geggee het...deur my uur eie stories!!!! Kan nie wag nie!!!
R160 per kaartjie
Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar
Ete @ R105 per persoon is opsioneel
Op die SPYSKAART vir die aand:
Soet-Suur Hoender & Groente Roerbraai
Thaise Noedels OF Jasmyn Rys
BESPREKINGS:
NAVRAE:
Pieter Germishuys
083 865 9585
GEEN eie drank
KONTANTKROEG BESKIKBAAR
Hou ons Sosiale Media dop vir spesiale aanbiedinge, promosies en Kompetisies!