Kyk wie kom kuier saam by Die Tarentaal Teater op 5 Maart 2022...
Rudi Claase
Uit sy woorde:
Mý 2022 show: "Van my wysie af"
My opwindendste show ooit!!! Julle kan dit nie mis nie. Ek vereer al die GROOT kunstenaars van die wêreld, wie my musiek lewe geggee het...deur my uur eie stories!!!! Kan nie wag nie!!!
Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar
Ete @ R105 per persoon is opsioneel
Op die SPYSKAART vir die aand:
Soet-Suur Hoender & Groente Roerbraai
Thaise Noedels OF Jasmyn Rys
Kontak Pieter 083 865 9585
Vertonings Datum | 05-03-2022 7:30 pm |
Vertongings eindig op | 05-03-2022 9:00 pm |
Kapasiteit | 100 |
Geregistreerd | 7 |
Beskikbare plek | 93 |
Afsny datum | 05-03-2022 3:00 pm |
Individuele Prys | R160.00 |
Plek | Tarentaal Teater |