Tanya V is 'n kunstenaar wat geen bekendstelling nodig het nie...
Haar persoonlikheid is aansteeklik! Haar stem is ongelooflik...
As jy met haar begin gesels dan wil jy nie ophou nie.
R80 per kaartjie
Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar
Ete @ R105 per persoon is opsioneel
SPYSKAART:
Tradisionele Bobotie
Geelrys
Pampoen
Sjefslaai
Pieter 083 865 9585
Vertonings Datum | 22-01-2022 5:30 pm |
Vertongings eindig op | 22-01-2022 9:00 pm |
Kapasiteit | 100 |
Geregistreerd | 0 |
Beskikbare plek | 100 |
Afsny datum | 22-01-2022 3:00 pm |
Individuele Prys | R80.00 |