Die manne van TOUCH OF CLASS is terug na 2 uitverkoopte vertonings in 2021!
Kom kuier lekker saam!
25 Februarie 2022 is die datum...Maak sommer nou al 'n aantekening.
R160 per kaartjie
Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar
Ete @ R105 per persoon is opsioneel
SPYSKAART:
Pangebraaide Portuguese Peri-Peri Hoender Filette
Geroosterde Groente
Knoffel & Suurlemoen Koeskoes
Brosgebraaide Aartappels
Besprekings:
Navrae:
Pieter Germishuys
083 865 9585
GEEN eie drank
KONTANTKROEG BESKIKBAAR
Kontak ons vir jou volgende FUNKSIE!
Hou ook ons Sosiale Media Bladsye dop...indien jy graag op hoogte wil bly met wat ons doen, hier is die skakel: