Touch of Class

Touch of Class

Web besprekings sluit om 17:00. Kontak Anita by 082 782 3019.

'n Aand vol opwinding van oorspronklike snitte tot immergroen bekendes deur Deon van der Merwe en Dusty Dixon.

Bespreek hieronder vir Touch of Class

Vertonings Funksies

Vertonings Datum 11-12-2020 8:00 pm
Vertongings eindig op 11-12-2020 10:00 pm
Kapasiteit 130
Geregistreerd 0
Beskikbare plek 130
Afsny datum 11-12-2020 5:00 pm
Individuele Prys R150.00
Plek Tarentaal Teater