Jannie du Toit is 'n liedjieskywer, internasionale sanger en pionier in die ontwikkeling van Afrikaanse musiek.
Sedert sy beginjare as sanger en lid van die Afrikaanse folkgroep TRILOGIE, later met die eerste toetsuitsendings van SATV in 1975, het die een hoogtepunt na die ander gevolg.
Die inpalm van die "Honorary Mention Prize" in die American Song Festival, het hierdie suksesvolle musiekreis behoorlik laat vlam vat.
ROXETTE het GEEN bekendstelling nodig nie....en nou bring LIEZEL PIETERS & DEWALD DIPPENAAR 'n "tribute" BUITELUG vertoning na Rustenburg toe.
2 x GROOT STEMME op een verhoog....energie energie en nog meer energie!
Wees verseker dat jy van die bekende liedjies soos Joyride definitief gaan hoor!!
R200 per kaartjie
Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar
Navrae & Besprekings:
Pieter Germishuys
083 865 9585
of AANLYN by www.tarentaalteater.co.za
GEEN eie drank
KONTANTKROEG BESKIKBAAR