PROGRAM

Image

Ons fasiliteite

1.jpg

  Bespreek nou jou kaartjie!

   Die geleentheid om kunstenaars in 'n privaat omgewing te ontmoet is  absoluut iets om na uit te sien.
  • Maak jou hare los en kom geniet 'n heerlike aand van goeie musiek en lekker kos!
  • Gasvryheid soos jy nog nooit tevore gesien het nie; bring al jou vriende saam
  • Ontmoet kunstenaars persoonlik; hulle teken graag vir jou 'n CD
  • Los al die stres van die dag by die werk en kom herlaai jou batterye!
Chris Chameleon

Chris Chameleon

Annale vir 'n Windgat

Annale vir 'n Windgat

Joshua na die Reën

Joshua na die Reën

Koos Dup en Vriende

Koos Dup en Vriende

Brendan Peyper

Brendan Peyper

Schalk Bezuidenhout

Schalk Bezuidenhout

Ses Snare

Ses Snare

Lianie May

Lianie May

Kontak ons

Ons wil graag van u hoor vir 
enige funksie, troue, of net 'n 
baie lekker kuier saam met vriende en familie. Die Tarentaal Teater skep die perfekte atmosfeer om net
lekker te kan ontspan!

 KAARTJIES, SOSIALE MEDIA
 EN BESPREKINGS: 
 Natasha 072 442 2783 natasha@tarentaalteater.co.za 

 SONDAG BUFFET: 
Anita 082 782 3019 anita@tarentaalteater.co.za 

 ALLE FUNKSIES, TROUES EN ALGEMENE NAVRAE: 
Amanda 079 244 0742 amanda@tarentaalteater.co.za