Loading Events
  • This event has passed.

Faraway George is een van die nuwe stemme in die Suid Afrikaanse musiekwereld. Gebore in Pietersburg het hy later in Robertson gAAN woon en gewerk in die Weskaap, hierdie sanger en liedjieskrywer het sy debuut op Jacaranda FM gemaak toe sy liedjie Nooit Te Laat vir die eerste keer op radio gespeel was in Junie 2016. DIT WAS TOE KORT DAARNA DAT HY sy nuwe reis as voltydse kunstenaar en liedjieskrywer AANGEDURF het. DIE LIED KAN OOK GEHOOR WORD IN DIE AFRIKAANSE FILM – NUL IS NIE NIKS NIE. Sy musiek kan beskryf word as oorspronklike moderne AFRIKAANSE folk, met so bietjie blues. Hy is ‘n liedjieskrywer in Afrikaans en Engels en dit is duidelik dat Faraway George ‘n spesifieke indruk op die oor laat met sy eerste album – Vir ‘n Vreemdeling wat in 2016 uitgereik is. Hy was gekies as ondersteunende kunstenaar deur elvis blue op sy -erens in die middel van nerens toer IN 2016. HY HET INTUSSEN DIE VERHOOG GEOPEN EN GEDEEL MET ‘N GROOT VERSKEIDENHEID
BEKROONDE KUNSTENAARS SOOS CHRIS CHAMELEON, BOUWER BOSCH, BAD PETER, ROAN VAN AS,VALLIANT SWART, SHAWN PHILLIPS, RICHARD STIRTON,
ARNO CARSTENS, HY WAS OOK IN DESEMBER 2017 OP ‘N KUSTOER SAAM MET KALEIDOSKOOP

Tickets