Loading Events

JUWELE OP MY PAD:

Met hierdie vertoning kyk Kevin Leo terug na 21 jaar in die musiekbedryf. Hy deel met sy gehoor die juwele op hierdie besonderse en kleuryke reis. Op sy tipes humoristiese wyse en met sy besonderese en unieke stem deel hy staaltjies en musiek oor plekke, mense, lewenswyshede en lewenslesse – die juwele op sy musikale reis.

Tickets

122 available
KarrtjieR140.00Kevin Leo - 4 Mei 2018

Please fill in all required fields

122 available
Kaartjie met eteR220.00Kevin Leo - 4 Mei 2018

Please fill in all required fields