Loading Events

Piet Botha

Die bekende musikant en liedjieskrywer Piet Botha is reeds 35 jaar besig met ‘n musikale reis wat hom wyd en suid oor die land geneem het.
Hy het reeds op 50 jarige ouderdom ‘n SAMA toekenning vir “lifelong achievement” ontvang ten spyte van sy weiering om kommersieel te raak.
Oor die jare het hy ‘n indrukwekkende hoeveelheid goeie werke die lig laat sien, beide met die rockgroep Jack Hammer asook met sy reeks Afrikaanse albums soos die tydlose “Suitcase vol winter”, “Die Mamba”en die onlangse “Spookpsalms”, wat deur die media as een van die beste Afrikaanse albums van 2012 bevestig is. Botha het ook ‘n nuwe album wat hy saam met die Akkedis Band opgeneem het :”The Lyzyrd Kyngs”.

Tickets

109 available
KaartjieR130.00Piet Botha - 20 Julie 2018

Please fill in all required fields

109 available
Kaartjie met eteR190.00Piet Botha - 20 Julie 2018

Please fill in all required fields