Ons hou van lekker kos!

By die Tarentaal Teater hou ons van egte tradisionele boerekos

Hoe werk ons etes?

Kies jou spyskaart

Ons voorsien 'n groot verskeidenheid spyskaarte vir troues en enige soort funksie

Sondag Plaastafel

Ons Sondag buffet bestaan uit 'n 3 gang-maal van heerlike boerekos bv. pap en kaiings 

Vertonings

Aande wanneer ons vertonings aanbied, is daar ligte etes of peuselborde beskikbaar

Kyk gerus hierna!

Van ons spesiale geregte

Ons gewilde Bar One kaaskoek

Soetgebak van jou keuse

Vars brode uit ons kombuis

Verskillende brode deur ons bakker

Heerlike peuselborde

Smaaklike en kleurvolle peuselborde

Vars plaasgroente bv pampoen en groenboontjies

Ons legendariese pampoentert

Ons maak outydse kerrie afval

Afval vir die afvalslawe

Kaiings is baie gewild en is gereeld op ons spyskaart

Pap en kaiings as voorgereg

Die Tarentaal Teater is die regte
        plek as jy 'n soettand het!

Ons maak heerlike nageregte soos:

- Pavlova
- Karamel melktert
- Malvapoeding en vla
- Sjokolade mousse
- Pynappel kondensmelktert
- Wit sjokolade kaaskoek
- Peppermint crisp tert en vele ander......

Customer Reviews

Happy peoples