Restaurant 2018-04-20T11:46:09+00:00

Kom proe weer jou ouma se lekker, tradisionele boerekos by ons Restaurant, of kom hou jou funksie of verjaarsdag hier in ‘n rustige plaas atmosfeer terwyl die kinders die volstruise en donkies voer en in ‘n veilige omgewing speel.

Hou gerus ons webblad dop vir verdere inligting en ons program vir nuwe vertonings.

Restaurant ure

Sondae – 11:00 – 15:00 Plaastafel (Buffet)

Spyskaart vir Sondag, 22 April 2018

Vir Restaurant navrae kontak vir Anita by 082 782 3019

Besprekings is noodsaaklik om teleurstelling te voorkom.

Besprekings wat op Sondag gemaak word moet asb. telefonies gedoen word by Anita: 082 782 3019

U sal bevestiging van u bespreking per epos ontvang.

Ten volle gelisensieerde kroeg

Kaartfasiliteit beskikbaar

Naam & Van
E-Pos
Selfoon

Neem asseblief kennis dat die restaurant slegs op Sondae 11:00 to 15:00 oop is.

Datum van bespreking
Tyd
Aantal Persone
Aantal Kinders