img-20181013-wa00001.jpg

Wie is ons...

ons is gewone mense wat lief is vir gesellig kuier, lekker eet, goeie musiek, om mense te bederf en om nuwe vriende te maak! O ja! en ons is mal oor ons tarentale en donkies. Ons harte word warm as ons kliente verheug is oor 'n suksesvolle funksie. Goeie diens is vir ons belangrik en ons loop graag die ekstra myl. Dit is 'n voorreg om 'n groot verskeiedenheid kunstenaars na ons teater te nooi sodat daar iets vir almal is. Ons sing lekker saam en geniet die meelewing van ons gaste. Dankie vir julle wonderlike ondersteuning!

In die kombuis...

Lester
LesterBakker en Sjef
Natasha
NatashaBesprekings, sosiale media en teater
Martha
MarthaSjef
Magda
MagdaKroeg en algemene funksies
Patience
PatienceAlgemene assistent
Amanda
AmandaKombuis en funksie koördineerder